Patrys-wes
Ref : Patrys-wes
Amenities :
- Tuin
- Parkering
Financial informations :
Rent | 10 000 ZAR / month |
---|---|
Deposit | 10 000 ZAR |
Details :
Splinternuwe huis te huur vir slegs R10 000 pm, heffings uitgesluit, in Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp!
2 Ruim slaapkamers
2 Stylvolle, moderne badkamers
Moderne oopplan kombuis met hoëgehalte afwerkings Dubbelmotorhuis met direkte toegang tot die huis
Netjiese tuin – ideaal vir tuinmaak of buitekuier
Geleë in die unieke en rustige Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp
Hierdie huis bied die perfekte kombinasie van moderne leefstyl en gemeenskapsgees, alles binne 'n veilige, selfbestuurde kultuurdorp wat Afrikanerwaardes koester.
Moenie hierdie geleentheid misloop nie – kontak ons vandag nog om ‘n afspraak te maak vir besigtiging!
? Skakel: Irene Groenewald by 083 228 8572
? E-pos: irene@kleinfontein.net
Kleinfontein – Waar tradisie en moderne gerief hand aan hand loop.