Jukskei

Soek

Kleinfontein Jukskei

Kleinfontein het sy eie jukskeiklub en het 24 lede. Die jukskeibaan is wes van die gemeenskapsaal en oefeninge vind Donderdae 14h00 plaas.

 

Hou hierdie bladsy dop vir meer inligting!