Netbal

Soek

Kiewiete
Die Kleinfontein Kiewiete in aksie.
Ons Span
Die Kleinfontein Kiewiete
Almal is wenners
Pryse word oorhandig
Wel gedaan

Die Kleinfontein Kiewiete is Kleinfontein se eie netbalspan en dames van 15 af en ouer is welkom om deel te neem. Die hoogtepunt van elke jaar se Netbalkalender is die wedstryd teen die span van Orania. Die wedstryd word om die beurt oor 'n naweek in Kleinfontein en Orania gehou.

Die wedstryd vind al vir die afgelope 4 jaar plaas met die volgende resultate:
2017  Kiewiete wen in Orania
2016  Kiewiete wen in Kleinfontein
2015  Kieweite verloor in Orania
2014  Kiewiete wen in Kleinfontein

Indien jy deel wil wees van hierdie dinamiese span dames kontak gerus vir: