Kareepark

Soek

KAREEPARK

Die ontwikkeling net oos van die winkelsentrum spog met netjies eenhede waarvan party duplekse eenhede is. In die meeste gevalle is twee enhede se motorhuise met mekaar verbind. Kareepark eenhede is groter en wissel van sowat 95 tot 170 vierkante meter. . 

Elke Kareepark eenheid het sy eie tuin en kranige inwoners spog alreeds met lowergroen grasperke en blommetuine. Die gemiddelde huispryse kan wissel vanaf R850,000.00 – R1.4m. Eenhede het 2 of 3 slaapkamers met een of twee badkamers met enkel of dubbel motorhuise. 

Eenhede is almal uit klinkersteen wat onderhoud maklik maak. Kareepark het 'n rustige aftree atmosfeer en het benewens die Kleinfontein reëls ook sy eie stel reëls.