Lemoen 2
Ref : Lemoen 2
Address :
KleinfonteinFinancial informations :
Price | 1 050 000 ZAR |
---|
Details :

3-Slaapkamer Huis Te Koop vir slegs R1 050 000 in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton.
Hierdie siersteen huis bied die volgende: 3-Slaapkamers (hoofslaapkamer ensuit), 2-Badkamers, 2-leefareas, kombuis, 2-Toesluitmotorhuise (tandem) 1 Motorafdak en ‘n netjiese tuin.
Geleë in 'n cul-de-sac.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. 'n Aandeleblokskema is 'n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In 'n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl 'n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op 'n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”
Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.
Kontak vir Irene Groenewald op 0832288572 vir meer informasie.