Swem

Soek

Swembad

Is die somer weer te warm vir jou? Kry aadverwarming jou onder? Besoek gerus die Kleinfontein swembad. Kontak asseblief vir Sarie Marais om toegang te reël. Die swemgeriewe is ook beskikbaar vir partytjies, braaie of net geemeenskaplike swem dae!

Hou hierdie bladsy dop vir meer inligting.