Kontrakteurs

Soek

Goedgekeurde kontrakteurs

Kleinfontein se beleid van eie Afrikaner arbeid is fundamenteel tot sy bestaansreg. As sulks word daar streng beheer
toegepasom seker te maak dat Afrikaners 'n geleentheid gegee word om dienste in Kleinfontein te lewer.

Om op Kleinfontein se goedgekeurde kontrakteurslys te kom moet u:

  • Slegs van volkseie arbeid gebruik maak
  • Die missie en Vissie van Kleinfontein respekteer
  • Die interne reels en regulasies van Kleinfontein eerbiedig. 

Let asseblief daarop dat die lys slegs 'n aanduiding is dat die persone soos bo verduidelik die Kleinfontein hoeksteen van Afrikaner arbeid onderskryf. Dit is nie 'n aanduiding van vaardigheid of kwalifikasie nie. Vra asseblief vir verwysings voordat u iemand in diens neem. 

Van matte was tot by huise bou  -  Afrikaners kan !

U kan die lys aflaai by die onderstaande skakel.

Goedgekeurde kontrakteurslys in PDF formaat.

Om self te registreer klik asseblief op die skakel regs. Vul asseblief die vrae volledig in en onthou ons gebruik slegs Afrikaans.

As alternatief kan u per Epos aansoek doen by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.