Krieket

Soek

Kleinfontein het danksy 'n weldoener 'n Flixc Krieketmat aangeskaf en die is op die rugbyveld geinstalleer. Tans kompeteer Kleinfontein nog nie formeel op krieketterrein nie maar daar word gereeld vriendskaplike wedstryde gespeel.

Die Kleinfontein Krieketklub  is volledig toegerus met balle, paaltjies en veiligheidstoerusting.