Tuis

Soek

./images/banners/arbeid.jpg

logo

VERBLYFREG AANSOEKE : 

Die aansoek om verblyfreg in Kleinfontein is onlangs afgestof en die prosedure is nou as volg:

Stap1:
Klaring by die SAPD of Kleinfontein toetssentrum.(Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.)  

Stap2:
Handig u klaring met 'n kleurfoto van elke aansoeker en 'n kopie van u ID dokument in by die Toetssentrum in en voltooi u verblyfreg aansoekvorms volledig.

Stap3:
Na inhandiging van u verblyfreg vorms by die Toetssentrum moet u 'n afspraak maak om 'n orienteringssessie by te woon.

Stap4:
U sal  binne 7 dae van die orienteringssessie genooi word vir 'n paneelonderhoud van ongeveer 15 minute.

Stap5:
U sal na afloop van die paneelonderhoud in kennis gestel word of u aansoek om verblyf goedgekeur is.

navrae: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.