Houthuis Te Koop (prys verlaag)
Ref : Ned-baba
Address :
HouthuisparkKleinfontein
Area : Houthuis Park
Amenities :
- Braai Area
- Tuin
- Parkering
Availability date : 05 April 2023
Financial informations :
Price | 750 000 ZAR |
---|
Details :
Property condition | Goed |
---|---|
Number of rooms | 7 |
Number of bedrooms | 3 |
Floor | 2 |
Number of bathrooms | 2 |
Number of toilets | 3 |
Klik HIER vir 'n video van 'n prag houthuis te koop. (prys verlaag)
Is jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Hierdie pragtige eenheid is geleë in Houthuispark in Kleinfontein .
Hierdie Houthuis (Log Cabin) bied die volgende: 3-Slaapkamers, 2-Badkamers, Kombuis, oopplan leefarea, ‘n ingeboude kroeg, 1-toesluitmotorhuis, 2 X skadunet afdakke, ‘n Solar Geyser en ‘n netjiese tuin. Pragtige onthaal area/stoep met ingeboude iloop kroeg.
Kleinfontein is ‘n eksklusiewe, omheinde sekuriteitsdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aaandeleblokskema. Volgense Wikipedia word ‘n Aaandeleblokskema beskryf soos volg: 'n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”
Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyfreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.
Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.
Skakel vir vir meer informasie by +27827831944 of 0832288572