Tuis

Soek

./images/banners/arbeid.jpg

swem2021

Swemseisoen 2021 skop af.

Die swemseisoen 2019 se tariewe is as volg:

Skooldae Maandae tot Vrydae 14h00 nm - 17h00 nm•

Vakansietye 11h00 - 17h00
Saterdae 10h30-5h30 nm
Sondae 11h30-5h30 nm

Kinders onder 14 moet deur 'n volwassene vergesel word.
Gebruik van die swembad is op eie risiko en Kleinfontein Aandeleblok (Edms) Bpk word ten volle gevrywaar.

Onthou ook dat die Kleinfontein swembad nou ook beskikbaar is vir privaat partytjies. Kom vier jou kind se spesiale dag in Kleinfontein se prag swembad.
Fasiliteite sluit in:
• Mans en dames kleedkamers
• Skadunet
• Klimrame
• Trampolien
• Babaswembad