Kontakbesonderhede:
Irene Groenewald
012 802 1441
083 228 8572
irene@kleinfontein.net

VINNIGE EIENDOMSOEKTOG

 

 

Tipe Eiendom


Area

Aantal Slaapkamers

 

Te Koop - Die Nedersetting

Erwe beskikbaar tussen 400 en 750 vierkante meter. Pryse vanaf R80 000.00 tot R215 000.

Die volgende eiendomme is huidiglik beskikbaar. Gebruik die vinnige eiendomsoektog aan die linkerkant om u opsies te spesifiseer.

R 2 500 000 Adres van Eiendom Nedersetting

Vir die familie
Twee groot, moderne woonhuise ideaal vir die groot familie wat naby, maar nie te naby aan mekaar wil bly nie. In total 775 vierkante meter onderdak met sewe slaapkamers, groot leefareas en kantore, vyf badamers, twee modern kombuise, lieflike onthaalareas en kuierstoepe, vyf motorhuise, swembad en kragopwakker (laasgenoemde voorsien in die behoetes van beide huishoudings tydens ‘n kragonderbreking).

7 Contact Agent
5 Add to Favourities
5 More Info
Meer Inligting