Uitsig woning te huur
Ref : Trou-groen
Adress :
Kleinfontein NedersettingKleinfontein
Area : Nedersetting
Beskikbaar vanaf : 01 Mei 2020
Finansiele inligting :
Huur | 10 000 ZAR / month |
---|
Details :
Huis te Huur: Kleinfontein Kultuurdorp - kom woon tussen jou eie mense bo-op die Magaliesberg met 'n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Hierdie gerieflike drie-slaapkamerwoning het heelwat ingeboude kaste, 'n goed toegeruste kombuis, dubbelmotorhuis en 'n pragtige tuin. Die betrokke huis is gebou op een en 'n halwe erf en is een van die heel voorste uitsigerwe.
Die huis se uitsig is onder andere oor die kloof waar die hoof fontein uitborrel en word dit dikwels besoek deur die wild vanuit die aangrensende Wildpark area. Onderworpe aan keuring en die onderskryf van die Kleinfontein reels en missie.
Beskikbaar vanaf vroeg Mei sodra die Grendelstaat gelig word. R10 000,00 pm - heffings en dienste uitgesluit. Kontak Irene Groenewald 083 22 88 572 / 083 504 7725.