Ned-Stander
Ref : Ned-Stander
Adress :
Kleinfontein NedersettingFinansiele inligting :
Prys | 1 200 000 ZAR |
---|
Details :
Aantal kamers | 3 |
---|---|
Slaapkamers | 1 |
Vloer | 1 |
Badkamers | 1 |
Toilette | 1 |

Ons sê: Uitsig, uitsig uitsig!
ń Nugter eenslaapkamer, huis met ń pragtige uitsig oor die Donkerhoek vallei.
Planne klaar geteken en by die bouer vir die stoep en tweede verdieping.
Perfek as jy ń rustige area soek on jou eie te maak.
Kontak Irene Groenewald Eiendomme op:+27 83 228 8572