Eiendomme te Koop of te huur

Soek

Ruim 3 slaapkamer

Ref : NED-Neetling

Adress :

Kleinfontein Nedersetting

Finansiele inligting :

Prys 1 200 000 ZAR

Details :

Slaapkamers 3
Badkamers 2

Picture7 Medium

Kleinfontein Nedersetting

Ruim 3 slaapkamer huis, met 2 volledige badkamers: Bad, stort, toilet en wasbak. ‘n Groot oopplankombuis met pasmaak kaste van dennehout en kiaatblaaie. ‘n Aparte opwasarea en groot inloopspens.

Groot eetkamer en sitkamer met ‘n stoep.

Dubbel motorhuis en ‘n netjiese dubbel sinkafdak.

Die 2de aangrensende erf maak hierdie ‘n ideale gesinswoning met baie speelplek vir kinders.

Kontak Irene Groenewald eiendomme op 08 228 8572

 

 

Vir meer inligting, los 'n boodskap

Return to the list