Eiendomme te Koop of te huur

Soek

Spogplot en Woning

Ref : HW-Vanzyl

Adress :

Kleinfontein Hoewes

Finansiele inligting :

Prys 2 100 000 ZAR

Details :

Grond area 9 000 m²
Aantal kamers 3
Vloer 1
Badkamers 2

veld Medium

Ruim drie slaapkamer huis met twee badkamers op 'n asemrowende 9 hektaar.
Twee sitkamers, groot kombuis, opwaskamer en stoep.
Perde kampe en ring, insluitende aangeplante Eragrostis en Teff gras.

Kontak Irene by Irene Groenewald Eiendomme op +27 83 228 8572

 

 

Vir meer inligting, los 'n boodskap

Return to the list