Mooi familiehuis
Ref : NE-conradie
Adress :
Kleinfontein nedersettingKleinfontein
Area : Nedersetting
Geriewe :
- Motorhawe
- Tuin
- Parkering
Beskikbaar vanaf : 01 November 2019
Finansiele inligting :
Prys | 1 250 000 ZAR |
---|
Details :
Toestand van Eiendom | Goed |
---|---|
Slaapkamers | 3 |
Verdiepings | 1 |
Badkamers | 1 |
Motorhuis : 3 voertuie
Slaapkamers: 3
Badkamers: 2
Kombuis:1
Opwaskamer: 1
Eetkamer: 1
Sitkamer:1
Studeerkamer: 1
Stoepe: 2.
Erf grootte: 718 m2
Huise oppervlak: 182 m2
‘n Drie slaapkamer familiehuis, daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer ensuite badkamer is volledig met ‘n bad en stort.
‘n Pragtige oopplan kombuis, eet en sitkamer. ‘n Aparte opwaskamer en studeerkamer gee nog meer ruimte. Die huis kry heerlik son in die winter en het genoeg ingeboude kaste vir pakplek.
Ons het die huis gekoop in 2016 en het baie tyd spandeer om die huis mooi en gerieflik te maak, daar is selfs nuwe matte ingesit in die kamers.
Daar is heelwat spasie rondom die huis geskik vir kinders om buite te speel of vir troeteldiere. Die muur om die huis is ook nuut gebou en verseker privaatheid.
Die huis het ook 2 stoepe wat braai en kuier gerieflik maak. Daar is ook ‘n motorhuis met spasie vir 3 voertuie.
Vir besigtiging, kontak:
Irene (Agent) 083 228 8572
Pieter (Agent) 082 321 2313