Eiendomme te Koop

Soek

Wp-Kotze

Ref : WP-kotze

Adress :

UItsig
1001 Kleinfontein

Area : Wildpark

Beskikbaar vanaf : 01 Julie 2019

Finansiele inligting :

Prys 1 400 000 ZAR

Details :

Toestand van Eiendom Goed
Aantal kamers 5
Slaapkamers 4
Orientasie Suid
Vloer 1
Verdiepings 1
Badkamers 4
Toilette 4

kotze1

KLEINFONTEIN WILDPARK - Prys verlaag !

Koop prys:     R1,400,000

Hierdie eiendom is geleë in Kleinfontein Wildpark tussen volop, vrylopende wild.

Die huis beskik oor:

  • 4 Slaapkamers
  • 4 Badkamers
  • Oop plan Kombuis, eetkamer & kroeg area
  • Groot sitkamer/TV kamer
  • Dubbel Motorhuis
  • Ingerigte groentetuin

Vir besigtiging, kontak:

Irene (Agent)               083 228 8572

Gerhard (Eienaar)       082 527 3243

Vir meer inligting, los 'n boodskap

Return to the list