Eiendomme te Koop

Soek

<< Vorige

Mooi Gesinswoning

Ref : K-Wag

Adress :

Kleinfontein Nedersetting
Kleinfontein

Area : Nedersetting

Geriewe :

  • Motorhawe
  • Parkering

Finansiele inligting :

Prys 1 200 000 ZAR

Details :

Aantal kamers 4
Slaapkamers 3
Badkamers 2
Toilette 2
  • · 3 Slaapkamers, ruim met volop ingeboude kaste
  • · 2 badkamers, groot linnekas
  • · Sitkamer, eetkamer, ruim gesinskamer met aluminium skuif vensters en deure
  • · Kombuis met oorgenoeg goed beplande kaste, graniet blaaie, gas stoof, groot spens
  • · Dubbel motorhuis plus dubbel afdak
  • · Patio met druiwe prieël
  • · Son geyser
  • · Duramax tuin huisie, 3 x 5000l JoJo tenks
  • · Permakultuur tuin met 30 vrugte en neut bome, kruie- en groentetuin.
  • · Wi-Fi instalasie
  • · Sekuriteits hekke, diefwering, omhein.

Kontak Irene op  012 802 1441 / 083 22 88 672

Vir meer inligting, los 'n boodskap

Return to the list