Keuringskomitee

Soek

Keuringkomitee

 

Funksionele Afbakening

Die keuring van voornemende inwoners en huurders op Kleinfontein (uitgesonder enige geleentheidswerkers).

Opdrag en Take

  • Die administrasie van KA se keuringsbeleid.
  • Die bepaling van die werksaamhede van die komitee.
  • Die keuring van voornemende inwoners en huurders op Kleinfontein, en die verde-ling van die take onder lede van die Komitee soos en wanneer nodig.
  • Die verskaffing van voorligting gedurende keuring.
  • Die maak van aanbevelings aangaande die keuringsbeleid van KA.

Daarstelling van die Keuringskomitee.

Die Voorsitter van die Komitee word deur die Direksie aangestel op aanbeveling van die Algemene Bestuurder. Die vereiste vir aanstelling in die pos is 'n gerespekteerde persoon wat met kundigheid en gesag Kleinfontein se keuringsbeleid kan toepas en - as eerste kontakpersoon - vir voornemende inwoners en huurders die beeld van Kleinfontein kan bevorder en uitdra in die beste belang van Kleinfontein.

Die volgende persone word voorgestel:

  • Voorsitter: Mnr.Jan Groenewald
  • Lede:

---o0o---

Jan Groenewald     Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.