Tuis

Soek

./images/banners/arbeid.jpg

Die Kleinfontein Aandeleblokskema(EDMS) Bpk se algemene jaarvergadering vir 2020 vind plaas op 21 November 2020 om 9h00 in die Kleinfontein gemeenskapsaal.
Registrasie begin om 08h00, Let daarop dat Covid maatreels sal geld.

Let asb ook op die bepaling dat lede slegs kan stem indien hulle KA rekeninge tot en met 30 September 2020 vereffen is.

 Om die dokumentasie vir die JAV af te laai klik gerus op die onderstaande skakels:

  1. JAV stukke 2020
  2. Finansiele state 29/02/2020
  3. FK6 Aanstel van Ouditeure 2020/2021
  4. Verslag van werksaamhede
  5. Akte van oprigting wysigings
  6. Organogram

Daar is tans 6 vakatures en u kan dus u stem uitbring vir 'n maksimum van 6 kandidate.

kandidate11

kandidate22