Tuis

Soek

./images/banners/arbeid.jpg

Die 2018 Kleinfontein Fees  is verby  en was 'n reuse sukses.

Kleinfontein het die jaar  Die Netbal, Jukskei en Rugby wedstryde gewen.

rugbyaksie2

Rugby Eindtelling 33-27 Vir die Kleinfontein Krygers

Die Netbalbeker  is deur die Kleinfontein Kiewiete in 'n naelbytwedstryd gewen met 21 teenoor 20.

Terwyl Orania goed voorgeloop het het hulle uiteindelik die wedstryd verloor deur te bars.

 

 

Die potjiekoskompetisie is deur die Beef Bistro 'n plaaslike restaurant  gewen.

Hierdie mooi tradisie tussen die sustersdorpe Orania en Kleinfontein is in sy 5 de jaar en is op toepaslike wyse bo-op Majubaberg in die lewe geroep.

Die Fees was baie goed bygewoon en hartlike dank word uitgespreek aan al ons borge.