cheap nfl jerseys outlet cheap jerseys from china real cheap jordans cheap jerseys for sale cheap jerseys wholesale nfl jerseys
R 800,000.00 Vir die uitgebreide gesin ,Nedersetting
Gemeenskaplike huis in sekuriteitsdorp, langs versorgingsentrum met volle diens. Ideaal vir 2 gesinne, of kinders met bejaarde ouers wat versorging nodig het. Bestaan uit 2 aparte huise verbind deur 2 ontspannings areas met ingeboude braai (beskikbaar van albei areas). 2 slaapkamers in elke huis. 1 1/2 badkamers in hoofhuis en 1 badkamer in 2de huis. Elke huis het sy eie kombuis/eet area en sitkamer. Spens in hoofhuis.
Agente Inligting
Irene Groenewald Eiendomme
Selfoon: 083 228 8572
Tel: 012 802 1441
irene@kleinfontein.net

    Spesifikasies
Tell a Friend Vertel 'n vriend Badkamers 2
Back to Search Resaults Terug na my soektog Leefareas 2
  Slaapkamers 4
  Motorhuis
0